●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R500 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446217

Kinders: Kleuters

Illustreerder: Estelle Madeddu
Kinders  -  Kleuters
R 80
Vandag is Albertus kwaad. Hanno, sy jonger boetie, het hom baie kwaad gemaak. Gelukkig is pappa daar om die gemoedere te sus. Regtigwaar, dit is nie maklik om 'n ouboet te wees nie.
Publikasiedatum: 2020-02-18
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446248

Kinders: Kleuters

Illustreerder: Estelle Madeddu
Kinders  -  Kleuters
R 80
Vanaand wil Albertus nie gaan slaap nie! O nee, hy is nou groot en wil eerder sy boek lees voordat hy aan die slaap raak! Pappa besluit om nie kwaad te word nie. Hy het 'n blink plan wat ál die jakkalsies gaan verras.
Publikasiedatum: 2020-02-18
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446231

Kinders: Kleuters

Illustreerder: Estelle Madeddu
Kinders  -  Kleuters
R 80
Vandag neem oupa Takbok vir Albertus en sy maatjies op 'n uitstappie! Hulle sien al die hele week na hierdie dag uit, maar hoe hard hulle ook al probeer om uit te vind waarheen hulle gaan, oupa Takbok hou dit 'n groot verrassing.
Publikasiedatum: 2020-02-18
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446224

Kinders: Kleuters

Illustreerder: Estelle Madeddu
Kinders  -  Kleuters
R 80
Vandag is Albertus se verjaardag maar hy wil nie groot word nie! Hy besluit om weg te kruip sodat niemand hom kan gelukwens nie. Maar sonder 'n verjaardag ... sonder 'n koek ... sonder geskenke ... Hy begin nou wonder ... Miskien is dit tog nie só sleg om groot te word nie!
Publikasiedatum: 2020-02-18
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485307419

Kinders: Kleuters

Kinders  -  Kleuters
R 220
“Pappa!” roep Johannes. “Pappa, kyk net!”
“Stil!” roep meneer Blom. “Ek kry nie gewerk nie!”
“Maar jy móét kyk, Pappa,” sê Nella Della. Sy hou haar hand 'n bietjie stywer om die mannetjie sodat hy nie kan ontsnap nie.
Meneer Blom kyk. “Wat is dit?” vra hy effens knorrig, asof hy vies is dat hulle hom oor so 'n kleinigheid pla. “Is dit 'n kabouter? Kabouters bestaan nie. Dit is dus onmoontlik. Los my nou dat ek kan werk.”

'n Kabouter is dit nie, maar 'n wiplala met die naam Wiplala. En Wiplala kan toor, of soos hy dit noem 'tinkel'. Die enigste probleem is dat Wiplala dit sóms regkry om te tinkel en sóms nie. Wanneer hy die Blom-gesin net so klein maak soos hy, is dit die begin van 'n opwindende avontuur. Die Bloms wonder egter of hulle ooit weer normale mense sal word!
Publikasiedatum: 2018-07-25
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798177856

Kinders: Kleuters

Kinders  -  Kleuters
R 115
Lank gelede was daar 'n man en sy vrou wat baie graag 'n kind wou hê. Ná 5 jaar het sy nog steeds nie 'n baba gehad nie en sy was siek van hartseer. Om haar te troos het haar man vir haar 'n heerlike slaai gemaak. Daarvoor het hy raponsieblare in hulle buurvrou se tuin gaan pluk. Maar toe vra 'n kwaai stem: 'Hoekom steel jy my raponsies?' Hulle buurvou was 'n heks en sy was baie kwaad!
Publikasiedatum: 2018-06-19
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798177832

Kinders: Kleuters

Kinders  -  Kleuters
R 115
Lank gelede was daar 'n pragtige meisie. Sy het in 'n huis saam met haar stiefma en haar twee stiefsusters gebly. Sy moes die huis skoonmaak, en hulle het haar Aspoestertjie genoem. Die prins van hulle land het 'n groot partytjie gehou. Hy wou trou en het al die jong meisies na die dans genooi. “Ai, ek wens ek kan ook na die dans toe gaan,” het sy gesug. Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.
Publikasiedatum: 2018-06-13
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776272242

Kinders: Kleuters

Kinders  -  Kleuters
R 109
Hierdie boek bevat pragtige geillustreerde avontuurstories, wat spesiaal vir jong kinders geskryf is. Elke storie is maklik leesbaar en beloof om groot vermaak te verskaf.
Publikasiedatum: 2022-06-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776272235

Kinders: Kleuters

Kinders  -  Kleuters
R 109
Hierdie boek bevat pragtige geillustreerde eenhoringstories, wat spesiaal vir jong kinders geskryf is. Elke storie is maklik leesbaar en beloof om groot vermaak te verskaf.
Publikasiedatum: 2022-06-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776272204

Kinders: Kleuters

Kinders  -  Kleuters
R 109
Hierdie boek bevat pragtige geillustreerde stories vir dogters, wat spesiaal vir jong kinders geskryf is. Elke storie is maklik leesbaar en beloof om groot vermaak te verskaf.
Publikasiedatum: 2022-06-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446293

Kinders: Kleuters

Illustreerder: Jeremy Parigi
Kinders  -  Kleuters
R 120
Kom ontmoet Thomas se speelgoedmaatjies, geniet 'n verrassingspartytjie, leer ken 'n bang spinnekoppie en deel in Reëndruppeltjie se geluk. Deel oomblikke van pure deernis en samesyn tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis na die land van oulike stories …
Ideaal vir voorlees en begin lesers.
Publikasiedatum: 2021-06-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928446309

Kinders: Kleuters

Illustreerder: Jeremy Parigi
Kinders  -  Kleuters
R 120
Kom ontmoet Thomas se speelgoedmaatjies, geniet 'n verrassingspartytjie, leer ken 'n bang spinnekoppie en deel in Reëndruppeltjie se geluk. Deel oomblikke van pure deernis en samesyn tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis na die land van oulike stories … Ideaal vir voorlees en begin lesers.
Publikasiedatum: 2021-06-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798183055

Kinders: Kleuters

Kinders  -  Kleuters
R 200
Die tema van hierdie boek is wilde diere! Op elke bladsy is 'n pragtige illustrasie van 'n Suid-Afrikaanse wilde dier met die dier se naam in Afrikaans en Engels, vir kleintjies om nuwe woorde te leer. Die boeke bevat ook kreukelpapier in die eerste bladsy waaraan hulle vir ure lank kan vat en voel.
Publikasiedatum: 2022-07-08
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798183062

Kinders: Kleuters

Kinders  -  Kleuters
R 200
Die tema van hierdie boek is plaasdiere! Op elke bladsy is 'n pragtige illustrasie van 'n Suid-Afrikaanse plaasdier met die dier se naam in Afrikaans en Engels, vir kleintjies om nuwe woorde te leer. Die boeke bevat ook kreukelpapier in die eerste bladsy waaraan hulle vir ure lank kan vat en voel.
Publikasiedatum: 2022-07-08
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798179690

Kinders: Kleuters

Kinders  -  Kleuters
R 225
Met die 10de verjaarsdaguitgawe van hierdie topverkoper potjieboek met flappies kan kinders 'n positiewe les leer oor potjiedissipline.

Muisie is 'n nuuskierige agie wat oral wil inloer. Hy wil selfs in al sy maatjies se doeke loer! Maar wanneer sy maats in sy doek loer, kry hulle 'n groot verrassing. Die grappige vertaling deur Philip de Vos sal kinders van 2 tot 4 jaar hope plesier verskaf!
Publikasiedatum: 2019-08-02
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae

© All Rights Reserved 2024
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.