●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Leermiddels
Graad R

Results 1 to 15 of 117
Gesorteer volgens:  Titel
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775784432

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 155
R 140Jy spaar R 15
Slimkoppe: Is ek reg vir skool? kombineer gedetailleerde notas met die advies van kenners op die gebied van kinders se voorskoolse ontwikkeling. Die stimulerende, kleurryke aktiwiteite sal jou gemoedsrus gee dat jou kind gereed is om laerskool toe te gaan.
Slimkoppe: Is ek reg vir skool? - geskryf en hersien deur 'n span ervare onderwysers, arbeids-, spraak- en fisioterapeute - bied al die raad en hulp wat jy nodig het met voorskoolse kinders. Gedetailleerde notas en advies, gekombineer met stimulerende, kleurryke aktiwiteite, toets of kinders liggaamlik, verstandelik én emosioneel gereed is vir skool. Die aktiwiteite dek al die belangrike ontwikkelingsaspekte, soos liggaamsbeeld, selfbeeld, die kind se persepsie van ander, waarneming van die omgewing, geheue, koördinasie, spraak en gehoor.
Die uitvoerige notas en wenke help ouers en onderwysers verstaan hoekom dit belangrik is dat die kind spesifieke aktiwiteite moet baasraak, verduidelik hoe by elkeen te werk gegaan moet word en doen voorstelle aan die hand vir kinders wat ekstra oefening nodig het. 'n Volledige lys is ingesluit van al die terme wat gebruik word om na kinders se ontwikkeling te verwys. Die rol van arbeids-, spraak-, fisio- en speelterapeute, en dié van sielkundiges, word verduidelik. Waardevolle raad help ouers om die regte skool te kies. En 'n lys is ook opgeneem van Suid-Afrikaanse organisasies wat aan ouers en kinders addisionele raad en steun kan verleen.
Publikasiedatum: 2012-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775783428

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 90
R 81Jy spaar R 9
'n Volkleur-aktiwiteitsboek, ontwikkel om vyfjariges sleutelvaardighede te help aanleer terwyl hulle speel-speel aktiwiteite aanpak saam met die liewe Slimkoppe-karakters. Die reeks is in Suid-Afrika gekonseptualiseer, ontwikkel en geskryf deur ervare opvoeders wat spesialiseer in kinders se vroeë ontwikkeling. Elke boek bevat aktiwiteite wat kinders vroeë syfer-, letter- en lewensvaardighede help ontwikkel. Gedetailleerde notas verduidelik die doel van elke aktiwiteit en bied nuttige wenke en idees hoe ouers die aktiwiteite verder kan uitbrei. Kinders het soveel pret, hulle weet nie eens hulle leer nie!
Publikasiedatum: 2012-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775783411

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 90
R 81Jy spaar R 9
'n Volkleur-aktiwiteitsboek, ontwikkel om vierjariges sleutelvaardighede te help aanleer terwyl hulle speel-speel aktiwiteite aanpak saam met die liewe Slimkoppe-karakters. Die reeks is in Suid-Afrika gekonseptualiseer, ontwikkel en geskryf deur ervare opvoeders wat spesialiseer in kinders se vroeë ontwikkeling. Elke boek bevat aktiwiteite wat kinders vroeë syfer-, letter- en lewensvaardighede help ontwikkel. Gedetailleerde notas verduidelik die doel van elke aktiwiteit en bied nuttige wenke en idees hoe ouers die aktiwiteite verder kan uitbrei. Kinders het soveel pret, hulle weet nie eens hulle leer nie!
Publikasiedatum: 2012-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775783435

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 90
R 81Jy spaar R 9
'n Volkleur-aktiwiteitsboek, ontwikkel om driejariges sleutelvaardighede te help aanleer terwyl hulle speel-speel aktiwiteite aanpak saam met die liewe Slimkoppe-karakters. Die reeks is in Suid-Afrika gekonseptualiseer, ontwikkel en geskryf deur ervare opvoeders wat spesialiseer in kinders se vroeë ontwikkeling. Elke boek bevat aktiwiteite wat kinders vroeë syfer-, letter- en lewensvaardighede help ontwikkel. Gedetailleerde notas verduidelik die doel van elke aktiwiteit en bied nuttige wenke en idees hoe ouers die aktiwiteite verder kan uitbrei. Kinders het soveel pret, hulle weet nie eens hulle leer nie!
Publikasiedatum: 2012-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775784661

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 125
R 113Jy spaar R 12
Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike Slimkoppe Afrikaans Huistaal Werkboek Graad R
karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Taal en wiskunde. Slimkoppe is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.
Publikasiedatum: 2010-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775788225

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 35
R 32Jy spaar R 3
Publikasiedatum: 2015-05-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775788195

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 35
R 32Jy spaar R 3
Elke boek in die reeks fokus op een aspek van voorkoolse vaardighede. Elke bladsy het 'n klomp aktiwiteite om te voltooi. Die reeks maak gebruik van volkleur prente, humor en Smart-kids karakters wat die leerproses lekker maak.
Publikasiedatum: 2012-10-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775788218

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 35
R 32Jy spaar R 3
Die Slimkoppe-vaardigheidsreeks fokus op kernvaardighede in die SA kurrikulum, soos optel, aftrek, klank en spelling. Die Slimkoppe-vaardigheidswerkboeke dek drie grade in een. In elke boek is die aktiwiteite op drie vlakke gerangskik sodat kinders wat vinnig leer vinnig deur die grade kan vorder, terwyl outjies wat sukkel stap vir stap moeilike werk onder die knie kry. Dié nuwe werkboeke bou voort op die suksesvolle Skimkoppe-model met slimkop-karakters en situasies wat kinders se aandag behou en dit pret maak om te leer. Vir elke aktiwiteit is daar notas en antwoorde.
Publikasiedatum: 2016-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775788201

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 35
R 32Jy spaar R 3
Elke boek in die reeks fokus op die beoefening van vaardighede in een van die belangrikste voorskoolse konsepte. Elke bladsy bestaan uit 'n aantal aktiwiteite wat voltooi moet word. Pragtige volkleur illustrasies sowel as ons oulike Slimkoppe karakters voeg humor by die reeks asook die ontwikkeling van 'n ware liefde vir leer.
Publikasiedatum: 2015-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775954743

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 55
R 50Jy spaar R 5
Ontwikkel kernvaardighede vir voorskoolse kinders. Geskryf deur spesialiste in kleinkindontwikkeling. Aantekeninge vir ouers en oppassers.
Publikasiedatum: 2015-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775954750

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 55
R 50Jy spaar R 5
Elke boek in die reeks fokus op die beoefening van vaardighede in een van die belangrikste voorskoolse konsepte. Elke bladsy bestaan uit 'n aantal aktiwiteite wat voltooi moet word. Pragtige volkleur illustrasies sowel as ons oulike Slimkoppe karakters voeg humor by die reeks asook die ontwikkeling van 'n ware liefde vir leer.
Publikasiedatum: 2014-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775785460

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 75
R 68Jy spaar R 7
Hierdie boekie vorm deel van die kleurvolle Slimkoppe skryf-en-vee-reeks wat deur praktiserende Suid-Afrikaanse opvoeders betrokke by Vroeekinderjareontwikkeling geskep is. Die boekies is ontwerp om voorskoolse leerders (3 tot 5 jaar) sleutelkonsepte te help ontwikkel en om seker te maak hulle leer ordentlik skryf en teken ter ondersteuning van die latere leerproses.
Publikasiedatum: 2013-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775785439

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 75
R 68Jy spaar R 7
Hierdie boekie vorm deel van die kleurvolle Slimkoppe skryf-en-vee-reeks wat deur praktiserende Suid-Afrikaanse opvoeders betrokke by Vroeekinderjareontwikkeling geskep is. Die boekies is ontwerp om voorskoolse leerders (3 tot 5 jaar) sleutelkonsepte te help ontwikkel en om seker te maak hulle leer ordentlik skryf en teken ter ondersteuning van die latere leerproses.
Publikasiedatum: 2013-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775785446

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 75
R 68Jy spaar R 7
Hierdie boekie vorm deel van die kleurvolle Slimkoppe skryf-en-vee-reeks wat deur praktiserende Suid-Afrikaanse opvoeders betrokke by Vroeekinderjareontwikkeling geskep is. Die boekies is ontwerp om voorskoolse leerders (3 tot 5 jaar) sleutelkonsepte te help ontwikkel en om seker te maak hulle leer ordentlik skryf en teken ter ondersteuning van die latere leerproses.
Publikasiedatum: 2013-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775785453

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 75
R 68Jy spaar R 7
Hierdie boekie vorm deel van die kleurvolle Slimkoppe skryf-en-vee-reeks wat deur praktiserende Suid-Afrikaanse opvoeders betrokke by Vroeekinderjareontwikkeling geskep is. Die boekies is ontwerp om voorskoolse leerders (3 tot 5 jaar) sleutelkonsepte te help ontwikkel en om seker te maak hulle leer ordentlik skryf en teken ter ondersteuning van die latere leerproses.
Publikasiedatum: 2012-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.