●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Leermiddels
Graad 6

Results 1 to 15 of 93
Gesorteer volgens:  Titel
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780636119918

Leermiddels: Graad 6

Leermiddels  -  Graad 6
R 168
R 151Jy spaar R 17
Publikasiedatum: 2012-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780636137813

Leermiddels: Graad 6

Leermiddels  -  Graad 6
R 229
R 206Jy spaar R 23
Publikasiedatum: 2012-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431010189

Leermiddels: Graad 6

Leermiddels  -  Graad 6
R 146
R 131Jy spaar R 15
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920378875

Leermiddels: Graad 6

Leermiddels  -  Graad 6
R 75
R 68Jy spaar R 7
Bemeester basiese Wiskunde in slegs 6 uur!

Hierdie werkboek is spesifiek ontwikkel om graad 6 en graad 7 leerlinge te help om hul basiese optelling, aftrekking, vermenigvuldiging en deling vaardighede te bemeester.

Leerlinge moet van begin tot einde, in aparte sessies, in ongeveer 6 uur deur die boek werk. Dit is bewys dat spoed en akkuraatheid van berekeninge dramaties vebeter en die weg baan vir 'n gelukkige en suksesvolle toekoms in Wiskunde.
Publikasiedatum: 2016-04-01
Geen voorblad
9780190404871

Leermiddels: Graad 6

Leermiddels  -  Graad 6
R 72
R 65Jy spaar R 7
Publikasiedatum: 2017-01-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485308256

Leermiddels: Graad 6

Leermiddels  -  Graad 6
R 85
R 77Jy spaar R 8
Jou venster op die Lae Lande (Nederland en België) en Europa!

Eenders & Anders voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) en kan as verryking saam met een van die hoofstukke in jou taalhandboek gebruik word. Dit sluit by die KABV-kurrikulum kwartaal 2, week 5 en 6 aan.

Die doel van hierdie lespakket is om jou 'n blik op die letterkunde, taal en kultuur van Nederland en Vlaandere (die Nederlandssprekende deel van België) te bied. Aan die einde van die lespakket gaan jy selfs 'n bietjie Nederlands praat.

Die teks is soms in Afrikaans en soms in Nederlands. Jy sal leer van die ooreenkomste (eenders) en die verskille (anders) tussen die twee tale. Vrae en opdragte word ingesluit.

Jy sal agterkom dat taalleer nie vir dooie fossiele en bleeksiele is nie. Met jou nuwe kennis van Nederlands sal jy skielik verstaan waar baie van die woorde en uitdrukkings in Afrikaans vandaan kom en hoe Afrikaans uit hoofsaaklik Nederlands ontwikkel het.

Taalleer word 'n opwindende ontdekkingstog!
Publikasiedatum: 2018-02-28
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485308379

Leermiddels: Graad 6

Leermiddels  -  Graad 6
R 110
R 99Jy spaar R 11
Hierdie lespakket - die eerste van 'n reeks wat van graad 6 tot graad 11 strek - het dit ten doel om leerders aan die Nederlandse kultuur, taal en letterkunde bekend te stel.

Leerders vertrek vanaf 'n bekende terrein (Afrikaans en Suid-Afrika) na nuwe wêrelde (Nederlands en Nederland en België). Hulle fokus op wat dieselfde in die verskillende lande en tale is, maar ondersoek ook dit wat anders is.
Die meeste leerders sal bekend wees met die legendariese karakters wat bespreek word, en sal besef dat ons kulture baie deel, maar dat daar tog verskille is - sommige oppervlakkig; ander meer diepgaande.
KURRIKULUM-INLIGTING
Die inhoud dek al die werk wat in week 5 en 6 in kwartaal 2 in die kurrikulum uiteengesit word, maar betrek ook werk uit ander weke. Dit is juis so gekies dat die Nederlandse lespakket ter verryking of as hersiening gebruik kan word. Die taalaspekte dek onder andere gedeeltes waar ooreenkomste en verskille tussen Afrikaans en Nederlands duidelik ter sprake is, naamlik spelling en woordeskatontwikkeling.
Publikasiedatum: 2018-02-20
Geen voorblad
9780199058624

Leermiddels: Graad 6

Leermiddels  -  Graad 6
R 120
R 108Jy spaar R 12
Publikasiedatum: 2017-01-10
Geen voorblad
9780199052455

Leermiddels: Graad 6

Leermiddels  -  Graad 6
R 176
R 158Jy spaar R 18
Publikasiedatum: 2017-01-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780199054886

Leermiddels: Graad 6

Leermiddels  -  Graad 6
R 119
R 107Jy spaar R 12
Publikasiedatum: 2013-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780199045563

Leermiddels: Graad 6

Leermiddels  -  Graad 6
R 176
R 158Jy spaar R 18
Publikasiedatum: 2013-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781107655980

Leermiddels: Graad 6

Leermiddels  -  Graad 6
R 255
R 230Jy spaar R 25
Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 6 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van Lewensorientering en Skeppende Kunste kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die Lewensvaardighede-kurrikulum, bevat nuwe tekste wat spesiaal vir die Leesvaardighede-afdeling geskep is, bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is en voorsien duidelike en geillustreerde instruksies vir die Liggaamsopvoeding- en Skeppende Kunste-aktiwiteite.
Publikasiedatum: 2013-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781107623682

Leermiddels: Graad 6

Leermiddels  -  Graad 6
R 340
R 306Jy spaar R 34
Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 6 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van Lewensorientering en Skeppende Kunste kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids met CD-ROM sluit 'n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar in, verskaf leiding vir die onderrig van elke les en vorm van assessering, asook remedierings- en uitbreidingsaktiwiteite vir elke Eenheid, bevat fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle, en voorsien musieksnitte ter ondersteuning van die Uitvoerende Kunste-onderwerp.
Publikasiedatum: 2013-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781107636231

Leermiddels: Graad 6

Leermiddels  -  Graad 6
R 175
R 158Jy spaar R 17
Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van Natuurwetenskappe en Tegnologie kan voortbou. Die omvattende Leerdersboekverskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die kurrikulum, bevat ondersoeke, praktiese aktitiwiteite en verrykingsaktiwiteite vir elke kwartaal, sluit volkleur illustrasies, foto's en diagramme in, bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is.
Publikasiedatum: 2013-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781107627215

Leermiddels: Graad 6

Leermiddels  -  Graad 6
R 340
R 306Jy spaar R 34
Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van Natuurwetenskappe en Tegnologie kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids vir Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 bevat 'n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar, leiding vir die onderrig van elke les en elke vorm van assessering, omvattende ondersteuning in die aanbieding van Natuurwetenskappe en Tegnologie-aktiwiteite, fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle, voorbeeldeksamenvraestelle met hul memorandums, asook addisionele werksvelle om onderrig te ondersteun.
Publikasiedatum: 2013-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.