Leermiddels
Graad 7

Results 1 to 15 of 90
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776071609

Leermiddels: Graad 7

R 135
Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op 'n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporêre jeugboeke wat 'n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek - taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoë in die klas en by die huis.
Publikasiedatum: 2017-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928327998

Leermiddels: Graad 7

R 360
Wetenskap Ontleed is vir primêre skole ontwikkel om leerders voor te berei vir die IEB kurrikulum wat deur sekondêre skole gevolg word.

Hierdie boek dek die bekendstelling aan relevante terminologie en 'n breë spektrum wetenskaplike kennis deur middel van teorie en praktiese aktiwiteite. Die doelwit is om nuwe begrippe en abstrakte konsepte te vereenvouding om latere toepassing daarvan te vergemaklik.
Publikasiedatum: 2016-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780195989175

Leermiddels: Graad 7

R 102
Publikasiedatum: 2016-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920378707

Leermiddels: Graad 7

R 70
Aanvullende oefeninge vir Graad 7, volgens CAPS, wat die volgende behels:

Hoofrekene
Huiswerk of Hersieningsoefeninge
Meervoudige keusevrae
Publikasiedatum: 2016-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415421130

Leermiddels: Graad 7

R 142
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415421154

Leermiddels: Graad 7

R 198
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415419229

Leermiddels: Graad 7

R 142
Volkleur, A4 grootte handboek.
Pragtige illustrasies en keurige uitleg.
Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.
Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. 'n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.
Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.
'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.
Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.
Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.
'n Voorbeeld van 'n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415422007

Leermiddels: Graad 7

R 142
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415419250

Leermiddels: Graad 7

R 142
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415422458

Leermiddels: Graad 7

R 147
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415422120

Leermiddels: Graad 7

R 147
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415419281

Leermiddels: Graad 7

R 142
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415422243

Leermiddels: Graad 7

R 147
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415422250

Leermiddels: Graad 7

R 198
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920378417

Leermiddels: Graad 7

R 67
Publikasiedatum: 2015-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development