Mosaïek Jou volledige gids

Click to enlarge
Click to enlarge

Out of print

9780799360110

Nie-fiksie / Non-fiction: Crafts & Hobbies & DIY / Stokperdjies & Handwerk

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Crafts & Hobbies & DIY / Stokperdjies & Handwerk
R 255
R 204You save R 51
Met hierdie boek deel Karin Wainwright al die geheime van die mosaïekkuns. Sy bied 25 unieke en besonderse stap-vir-stap-projekte met hope wenke en nuttige inligting. Die projekte kan vir die huis of as geskenke gemaak word en sluit onder meer 'n strykyster, babaskoene, eksotiese teeliggies, klippiesplaveiselblok en stapklippe vir jou tuin in.
Publication date: 2013-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.