Kom kleur in

Click to enlarge
Click to enlarge
9781920654061

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

R 109
Tanya O'Connor se inkleurboek vir volwassenes bied vir elke vrou en haar vriendin 'n ontsnapsessie in die vorm van inkleurterapie. Met haar sketse wag daar baie pret op jou. Kleur in na hartelus of laat dit sommer net êrens lê sodat enigiemand anders ook kan inspring. Ideaal vir daardie ledige minuut terwyl jy vir die kinders of manlief wag. Kenners bevestig dat inkleur goeie teengif is vir spanning; na 'n paar sketse los probleme hulleself op.

Kreatiewe Inkleurboek
Colouring for adults
Lize Beekman Inkleur
Publication date: 2013-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development