Maal Tafels Graad 4 tot 7

Click to enlarge
Click to enlarge
9780981423180

Leermiddels: Graad 4

R 99
Die houding wat ons by kleuters wil skep is: Skool is pret!! Wiskunde is pret!! Lees is pret!! Wiskunde is maklik!!
Curriculum Go!! stel die kleuter bekend aan die wêreld van wiskunde, lees en skryf op 'n prettige en opwindende manier. Dit was ontwerp om die houding van kinders te verander, teenoor wiskunde en tale, vanaf 'n vroeë ouderdom, sonder om hulle in 'n akademiese omgewing in te forseer. Alhoewel dit 'n maklike sisteem is, sal die herhaling van die aktiwiteite 'n langdurige uitwerking op die kind hê. Hulle sal wiskunde en tale as maklik en prettig beskou wat hulle in staat sal stel om uitdagings met vrymoedigheid aan te durf, en nie met 'n negatiewe houding daarvan weg te skram nie.
Publication date: 2013-05-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development