Inkleur Inspirasie vir meisies

Click to enlarge
Click to enlarge
9781431615445

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

R 130
Hou jou kleinding besig en leer haar ook speel-speel van God met die Bybelverse en inspirerende aanhalings.

Fraai, vol krulletjies en draaitjies, vrolike drome - dit is waarvan dogtertjies gemaak is! Daarom is Amylee Weeks se kunswerke in Inkleur-inspirasie vir meisies net wat haar hart (en inkleurpotlode) begeer.

Hierdie inkleurboek bied:

- 50 pragtige ontwerpe

- Boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette wat sy kan verpersoonlik en met 'n spesiale boodskap afrond

- Skoon bladsye op keersye waarop sy na hartelus kan skribbel

- Inspirerende aanhalings en Bybelverse

- Geperforeerde bladsye in ringbind-formaat om uit te skeur en met ander te deel

Inkleur-inspirasie vir meisies is die ideale geskenk vir enige dogtertjie sodat sy kan speel en inkleur terwyl sy van God leer.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Inspirational Colouring Book for Girls
Publication date: 2015-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development