Pajamadril vir Kael

Click to enlarge
Click to enlarge

Out of print

9780799375305

Fiksie: Romanses

R 85
Jenna het lankal berus dat sy haar ongebore seun alleen sal moet grootmaak. Nou het haar oorlede man se broer, Kael Roothman, opgedaag en hy wil surrogaatman en -pa speel. Sy het nie eens van sy bestaan geweet nie.
Publication date: 2015-06-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development