Robbie se broer se roer en ander jagstories

Click to enlarge
Click to enlarge
9780798172394

Fiksie: Kortverhale

Fiksie  -  Kortverhale
R 210
R 39You save R 171
Pienkes du Plessis is terug met 'n nuwe bundel kortverhale. In Robbie se broer se roer en ander jagstories vertel hy stories oor alles wat met jagekspedisies gepaard gaan: vuurmaak, braai, kamp opslaan, sleepwaens pak en onderonsies met wilde diere - en vertel daarby staaltjies van toentertyd. Nostalgiese stories vir om die kampvuur, en vir lekker lag.
Publication date: 2016-04-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.