Discount only on online purchases

Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede Graad 1 Werkboek

Click to enlarge
Click to enlarge
9780199049691

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 73
Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede is 'n Lewensvaardigheidprogram wat met vertroue deur onderwysers regdeur Suid-Afrika gebruik word. Die reeks is ryk aan inhoud en verskaf omvattende KABV-dekking van die vier inhoudsgebiede van Lewensvaardighede. Die goed beplande progressie steun leerders wat regdeur die Grondslagfase wil presteer.

Bied verrykings- en oefeninggeleenthede van inhoud wat in die Leerdersboek bekendgestel word.
Maklik vir leerders om sonder die hulp van 'n volwassene te volg.
Duidelike illustrasies vir leerders om in te kleur as hulle wil.
Publication date: 2011-11-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.