Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede Graad 1 Leerderboek

Click to enlarge
Click to enlarge
9780199044191

Leermiddels: Graad 1

R 85
Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede is 'n Lewensvaardigheidprogram wat met vertroue deur onderwysers regdeur Suid-Afrika gebruik word. Die reeks is ryk aan inhoud en verskaf omvattende KABV-dekking van die vier inhoudsgebiede van Lewensvaardighede. Die goed beplande progressie steun leerders wat regdeur die Grondslagfase wil presteer.
Publication date: 2011-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development