My pad met die doodsengel

Click to enlarge
Click to enlarge
9780928316650

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

R 235
In hierdie boek deel ek my eie pad wat ek met die Doodsengel gestap het en hoe my pa se afsterwe my lewe dramaties verander het. Nianell en Riana Scheepers is maar 'n paar mense wat ook hul eie ervaringe met afgestorwe siele kom deel. Sekerlik die belangrikste deel van die boek is om ons vrese vir die dood aan te spreek en die konsep vir onsself te herdefinieer, sodat ons ook nie ons eie afsterwe sal vrees nie. Ek kyk na die potensiaal wat ontstaan om te groei en te ontluik in die unieke jy, wanneer die dood jou lewe kom omvergooi.
Publication date: 2016-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development