Woes

Click to enlarge
Click to enlarge
9781415207307

Fiksie: Romans

R 210
As 'n reël sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om.Behalwe toe regeringsluipershaar 'n aanbod maak wat sy nie van die handkan wys nie: verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe.

Wat hulle haar nie sê nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighedein die Kaap aan is. En hulle soek alles: van wat uit die seegeoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan 'n oorname watdrie bendeleiers van Kaapstad - die Untouchables - se bedrywighede enblink leefstyl sal verbrysel.

Saam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed.Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouervoel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar tebeskerm teen die waansin van die bendeoorlog wat om hom uitbreek.

Krista is 'n yster. Sy is jonk, taai, en ver weg van die geweld op straat. Ofdalk nie. Dié oorlog slaan orals uit - tot in haar agterplaas. Dan wag 'ngeheime agent haar in, skietding in die hand.
Publication date: 2015-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development