Blokkiekuns Seerowers

Click to enlarge
Click to enlarge
9780798173414

Kinders: Aktiwiteitsboeke

R 85
Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke - blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die seerowers en avontuurlike dinge in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroeë wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, sowel as konsentrasie- en observasievermoë te verbeter.
Publication date: 2016-05-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development