The Little Library Afrikaans Ons Onthou vir Ouma Leesboek Graad R 3

Click to enlarge
Click to enlarge
9780521726023

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Mel Todd
R 55
Hierdie storie verduidelik met groot deernis dat die dood 'n deel van die lewe is - 'n hartseer maar, in hierdie geval, 'n normale gebeurtenis. Alhoewel die verhaal plek-plek baie hartseer is, gee die gesin en hulle vriende mekaar ondersteuning en troos. Lesertjies word daarvan bewus dat ook die mens 'n lewensiklus het.
Publication date: 1996-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development