Die hendsoppers en joiners Die rasioneel en verskynsel van verraad

Click to enlarge
Click to enlarge
9780620241540

Nie-fiksie / Non-fiction: Politiek & Geskiedenis / History & Politics

R 300
Albert Grundlingh skryf in hierdie boek oor die harde keuses waarmee gewone mense in oorlogstye gekonfronteer word. Die klem val op die twee groepe Vrystaatse en Transvaalse burgers wat in die volksmond as die "hendsoppers" en die "joiners" bekend staan.
Publication date: 1999-12-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development