Batseba n onwillige skoonheid

Click to enlarge
Click to enlarge
9781431615230

Fiksie: Christelik

Fiksie  -  Christelik
R 200
R 160You save R 40
Nadat hy sy weermag gestuur het om 'n ander koning se hoofstad te gaan inneem, misbruik Dawid sy mag as koning om die vrou te kry wat sy oog gevang het - Batseba, die vrou van 'n lojale soldaat. Haar gevolglike swangerskap laat die koning haar man vermoor, waarna hy haar deel maak van sy harem.
In Batseba - onwillige skoonheid moet Batseba die dood van haar kind verwerk en later haar seun beskerm terwyl sy die effek van 'n donker profesie en dodelike vloek op die koning se huishouding moet hanteer.
Deur die kombinasie van historiese feite en gedetailleerde fiksie skets Angela Hunt in Batseba - onwillige skoonheid 'n realistiese portret van 'n vrou wat moet veg om die resultate van 'n goddelike oordeel oor 'n koning met 'n verdeelde hart te oorleef.
Batseba - onwillige skoonheid is 'n dramatiese beskrywing van 'n onwillige koningin. Lesers sal ook be-sprekingsvrae aan die einde van die boek vind.
Publication date: 2016-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.