n Pa En Sy Seun

Click to enlarge
Click to enlarge
9781431612338

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

R 130
'n Seun sal altyd opkyk na sy pa, maak nie saak hoe oud hulle is nie. Dr. James Dobson, ervare berader en kenner van gesinsake, vier die geskenk en seën van die unieke verhouding tussen pa's en hulle seuns met hierdie inspirerende sakpas-boekie. Die volkleur-geskenkboekie 'n huldeblyk aan die rol wat 'n pa in sy seun se lewe speel. 'n Pa en sy seun is saamgestel uit die topverkoper Om seuns groot te maak. Hierdie boekie sal pa's help om die spesiale verhouding met hul kinders te ontwikkel, te handhaaf en te koester.
Publication date: 2016-05-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development