n Pa En Sy Dogter

Click to enlarge
Click to enlarge
9781431612321

Nie-fiksie / Non-fiction: Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg
R 130
R 104You save R 26
'n Meisiekind sal altyd 'n spesiale plek in haar pa se hart hê, maak nie saak hoe oud hulle is nie. Dr. James Dobson, ervare berader en kenner van gesinsake, vier die geskenk en seën van die unieke verhouding tussen pa's en hulle dogters met hierdie inspirerende sakpas-boekie. Die volkleur-geskenkboekie 'n huldeblyk aan die rol wat 'n pa in sy dogter se lewe speel. 'n Pa en sy dogter bied uittreksels uit die topverkoper Om dogters groot te maak. Hierdie boekie sal pa's help om die spesiale verhouding met hul kinders te ontwikkel, te handhaaf en te koester.
Publication date: 2016-05-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.