Discount only on online purchases

God se beste vir my

Click to enlarge
Click to enlarge
9781432206185

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 179
R 161You save R 18
Hy is nog steeds dieselfde betroubare Vader wat Abraham, Isak en Jakob geken het.

Dit beteken egter nie dat daar geen terugslae en teëspoed sal wees nie, maar terwyl jy swaarkry, kan jy weet dat alles uiteindelik reg sal uitwerk, want Hy beplan net goeie dinge vir jou.

Jy kan dankbaar op jou lewenspad terugkyk en sien hoe Hy jou gedra het.

Jy kan vol hoop vir die onbekende toekoms vorentoe kyk in die wete dat Hy die res van die pad ook saam met jou sal stap - tree vir tree.

55 geliefde skrywers, soos Riekert Botha, Isak Burger, Esté Geldenuys en ander se oordenkings is nou in een grootdruk Bybeldagboek byeengebring om jou elke dag die sekerheid te gee dat Hy net die beste vir jou wil hê en gee, maak nie saak wat jou omstandighede is nie.
Publication date: 2016-09-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.