Die Buffel Struikel

Click to enlarge
Click to enlarge
9780620372961

Nie-fiksie / Non-fiction: Military / Militêr

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Military / Militêr
R 330
3e HERSIENE UITGAWE

"Die boek gaan oor meer as net 'n geskietery. Dit gaan oor wie ons was, hoe ons bymekaar gekom het, wat ons van mekaar geleer het, wat in die bos gebeur het, ons vrese en verwagtinge, ons trane en blydskap, ons kameraadskap en lojaliteit teenoor mekaar - selfs jare nadat die bataljon ontbind is en ons uitmekaar gespat het. Daarom noem ek dit 'n storie - nié van 32 Bataljon en sy soldate nie - maar van sy ménse" - L.J. Bothma
Publication date: 2016-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development