Agter die lekker aan

Click to enlarge
Click to enlarge
9780620380201
R 250
Volgens Van Zyl fokus die boek op kos van vroeër jare soos pampoenkoekies, slaphakskeentjies en malvapoeding. Sy het die boek vol resepte gemaak van mense wat sy ken. Elke resep in die boek vertel as 't ware 'n storie. Die voorbladfoto is een middag geneem toe sy en haar vriendin wat pas 'n mastektomie ondergaan het, hul sorge weggekook het. 'Ons moes iets doen wat vir ons lekker is en het koestering in die kookproses gekry.'
Publication date: 2007-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development