Suikersoetsonde

Click to enlarge
Click to enlarge
9780799381337

Fiksie: Romanses

R 210
Zelda Fourie betrap haar man saam met sy minnares in hul slaapkamer toe sy onverwags van 'n oorsese besoek aan hul seun terugkeer Suid-Afrika toe. Sy word gekonfronteer met skuldgevoelens oor 'n huwelik van oor die twintig jaar wat nou aan skerwe lê. Sy het geglo dat sy alles gedoen en gegee het om vir haar man en seun 'n gerieflike en goedversorgde huis te gee. Haar dagtake het sy met entoesiasme aangepak, daarom maak dit haar man se verraad ondraaglik. Zelda maak 'n afspraak met 'n prokureur en stelselmatig help Frans Jordaan haar om haar eie lewe en geluk weer in haar eie hande te neem.
Publication date: 2016-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development