Sielskalender

Click to enlarge
Click to enlarge

Out of print

9781415329115

Christelik / Christian: Geskenke / Gifts

R 150
Sielskalender is meer as net 'n boek vir jou koffietafel; dit is 'n metgesel vir elke dag van die jaar - 'n vriendin vir jou alleendae; 'n afrigter om jou tot hoër hoogtes aan te spoor; 'n trooskombers vir hartseertye en 'n vrolike ruiker idees vir elke seisoen.

Sielskalender bied 52 weke se inspirasie met daaglikse voorstelle vir gebed maniere om uit te reik na ander idees vir geestelike groei motiverende gedagtes vertroosting, bemoediging en veel meer.

Die 52 weke is saamgestel rondom spesifieke temas waaronder 'Innerlike vrede', 'Vertrou God vir sy seën', 'Die genesende genade van troos' en 'Vat weer jou hartleisels vas'.

Sielskalender is beskikbaar in 'n 52-weke kalenderformaat met A raam wat op jou lessenaar of bedkassie kan staan vir daaglikse motivering. Daar is spasie vir notas by elke dag.
Publication date: 2016-04-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development