Val 7 keer staan 8 keer op

Click to enlarge
Click to enlarge
9781431615728

Nie-fiksie / Non-fiction: Business / Besigheid

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Business / Besigheid
R 180
R 144You save R 36
Wenners staan elke keer op, maak nie saak hoeveel keer hulle val nie.

Dit maak nie saak hoeveel keer jy val nie. Dit is hoeveel keer jy opstaan wat tel.

Topverkoper-outeur John Mason se Val 7 keer, staan 8 keer op is propvol Bybelse leiding en praktiese raad, inspirerende aanhalings en pittige wyshede deur van die wêreld se grootste baanbrekers. Die drie afdelings - 'n blik op die innerlike, 'n blik na buite, kyk op - sal jou help om jou beperkings te identifiseer en dit te gebruik om jou op te bou.
Die 42 beginsels wat jou sal help besef dat sukses bedoel is vir dié wat aanhou probeer, sluit in:
- Wees dapper genoeg om te leef; enigiemand kan tou opgooi.
- Wanneer jy uitblink in verskonings maak, is dit moeilik om uit te blink in enigiets anders.
- Om jouself met ander te vergelyk, dien geen doel nie.
- As jy bang is vir kritiek, sal jy nooit iets doen nie.
- Jy kan nooit té veel op God vertrou nie.
- Wonderwerke begin in jou hart.
Val 7 keer, staan 8 keer op beklemtoon dat wenners raad, insig en motivering soek by dié wat reeds die pad gestap het.
Publication date: 2016-06-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.