Groot Bybel vir klein hartjies

Click to enlarge
Click to enlarge
9781431616343

Christelik - Kinders: Bybels

R 270
Die groot Bybel vir klein hartjies bevat 60 BybelÂ-stories (34 uit die Ou Testament en 26 uit die Nuwe Testament) met skattige illustrasies wat die waarÂ-des wat die Bybel leer vir kinders 'n werklikheid sal maak. Elke storie het 'n definisie van die karaktereienskap wat die storie bespreek. Dan is daar ook 'n strokiesÂ-prent wat 'n praktiese toepassing op die elkedagse lewe gee.

Die waardes waarvan kinders sal leer, is onder anÂ-dere:

· Selfbeheersing (Adam en Eva)

· Nederigheid (Die toring van Babel)

· Geduld (Abraham en Sara)

· Eerlikheid (Jakob)

· Vreugde (Die troue in Kana)

· Vriendskap (Die verlamde man)

Die groot Bybel vir klein hartjies sal vir kinders wys dat dit wat in die Bybel staan regtig elke dag deel van hulle lewe kan en moet wees.
Publication date: 2016-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development