Hoor jou maat se hart DVD

Click to enlarge
Click to enlarge
9780620442190
R 150
'n Praktiese DVD oor kommunikasie in die huwelik Wanneer ons by mekaar verby praat en sukkel om mekaar se harte te hoor, kom ons so maklik by 'n plek van frustrasie, wedersydse beskuldiging, magteloosheid en gevoelens van verwerping. In ons soeke om gehoor te word en geag te word as waardig, trap ons dikwels in die strikke van swak kommunikasie.
Publication date: 2009-12-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development