Seks in die huwelik DVD

Click to enlarge
Click to enlarge
9780620444101
R 150
As daar nou een onderwerp is wat kinders van die Here wegbêre in kaste en toehou onder die lakens, dan is dit seks! Ons is geleer dat seks heilig is, maar moes ook hoor dat dit sonde is. Dis wonderlik, maar bly weg daarvan af! Met hierdie dubbelboodskappe is dit g'n wonder dat ons sukkel om openhartig en lekker gemaklik hieroor te praat nie.
Publication date: 2009-12-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development