Op die Rand van die Paradys

Click to enlarge
Click to enlarge
9780620518390

Nie-fiksie / Non-fiction: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

R 130
Martin de Lange - hardkoppig, gedrewe en sterk gefokus - is gelukkig met die rigting wat sy lewe ingeneem het. Hy is getroud met die liefde van sy lewe, Petro. Saam maak hulle hul jong seuntjie groot in die 'nuwe Suid-Afrika'. Voeg daarby 'n suksesvolle loopbaan as 'n forensiese fotograaf by die polisie - Martin het gedink hy't sy lewe mooi uitgesorteer; totdat God besluit het om bietjie van Sy eie uitsortering te kom doen.
Publication date: 2012-02-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development