Discount only on online purchases

Kies Liefde

Click to enlarge
Click to enlarge
9781431613786

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 170
R 153You save R 17
Verander jou eie lewe en lewensuitkyk onherroeplik.

Dis 'n keuse om in elke situasie liefde aan ander te bewys. Maar voor jy dit kan doen, moet jy kies om God se liefde vir jóú te aanvaar. Dit is op hierdie liefdeskeuses wat Stormie Omartian fokus in Kies liefde ...

Ander sien God die beste in jou wanneer jy God se liefde weerspieël. Maar om dit te doen moet jy eers drie belangrike keuses maak. Dáárna sal jy God se liefde effektief en daadwerklik kan uitdruk.

Die boek fokus op die drie liefdeskeuses wat jou lewe in liefde kan hul:
1. Kies om God se liefde vir jou te aanvaar.
2. Kies om jou liefde vir God uit te druk.
3. Kies om ander lief te hê op 'n manier wat God behaag.

Kies liefde ... gaan oor hierdie besluite en die beloning wat daarin opgesluit lê.
Publication date: 2015-03-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.