Joernaal Van Jorik

Click to enlarge
Click to enlarge
9780624024712

Fiksie: Poësie

R 130
Joernaal van Jorik, die bekende epiese gedig van die gevierde DJ Opperman, lewer 'n unieke bydrae tot die Afrikaanse literatuur deurdat dit 'n groot verskeidenheid temas aansny wat vir ons van wesenlike maar ook universele belang is.
Publication date: 1997-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development