Kind van die donkerte

Click to enlarge
Click to enlarge
9780624028963
R 105
Kind van die donkerte is 'n boeiende spanningsverhaal wat 'n vreemde, fantastiese wêreld vir die leser oopmaak. Nicolaas se ontdekking van die bedekte grotopening naby sy boomhuis het sy nuuskierigheid behoorlik gaande. En tot sy verbasing ontdek hy dat daar ander - wesens in die grot bly!
Publication date: 1996-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development