Poskaarte beelde van die Afrikaanse poësie sedert 1960 (1)

Click to enlarge
Click to enlarge
9780624035817

Fiksie: Poësie

R 410
'n Byderwetse bloemlesing gedigte van 1960 tot 1995 wat ook streektaal-Afrikaans en randpoësie dek, soos gay, feministiese en "struggle"-gedigte - 'n wye verskeidenheid uiteenlopende "poskaarte" wat die ontwikkeling in die Afrikaanse poësie weerspieël. Talle digters en gedigte word hier vir die eerste keer in 'n bundel opgeneem.
Publication date: 1997-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development