Dana se jaar duisend

Click to enlarge
Click to enlarge
9780624036999

Kinders: Tieners

R 115
'n Epiese avontuurverhaal wat vertel van Dana, die dogter van die Viking-hoofman Olaf Roesbaard, en haar lang swerftog oor die ysvelde van Swede en noordelike Europa. Dis 'n ongewone en fassinerende verhaal wat die leser intrek en meevoer - totdat jy die ys en koue van Nordiese Europa vóél.
Publication date: 1998-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development