Die Madiba boek Nelson Mandela se gunsteling stories vir kinders

Click to enlarge
Click to enlarge
9780624040743
R 390
"Vir die kinders van Afrika, met liefde van Madiba". So word hierdie pragtige boek ingelui. Stories so oud soos Afrika self, uit die folklore van lande regoor die kontinent sowel as nader aan eie bodem met Xhosa, San, Khoi en Kaap-Maleise stories, is ingesluit.
Publication date: 2002-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development