Agaat

Click to enlarge
Click to enlarge
9780624055129
R 430
Agaat speel af in die periode 1946 tot 1996 en handel oor die lotgevalle van vier mense op 'n plaas in die distrik van Swellendam. Die verhaal ontvou aan die hand van die verteller, Milla de Wet, waar sy op haar sterfbed probeer sin maak van haar lewe.<
Publication date: 2004-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development