Kosmos

Click to enlarge
Click to enlarge

Out of print

9780624044369

Leermiddels: Graad 9

R 180
Die Afrikaanse kortverhaalbundel Kosmos is veral bedoel vir gebruik in grade nege en tien. Dit kan egter wyer benut word, veral deur studente wie se huistaal nie Afrikaans is nie. Daar is ook 'n omvattende gids vir onderwysers en dosente beskibaar wat nie slegs die antwoorde op vrae verskaf nie, maar riglyne vir die beplanning en aanbieding van leseenhede bevat.
Publication date: 2006-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development