Desembers

Click to enlarge
Click to enlarge
9780624045519

Fiksie: Kortverhale

R 270
Wanneer die dag net een oomblik het vir lees, is 'n kortverhaal van Petra Müller altyd 'n goeie keuse.
Sy vertel met 'n helder vaart. Eerlik en verstaanbaar. Sy hou jou in die holte van haar skrywershand en los jou nie vir 'n oomblik nie.
Publication date: 2013-10-01