Multilingual Illustrated Dictionary English IsiZulu Sesotho IsiXhosa Setswana Afrikaans Sepedi

Click to enlarge
Click to enlarge

Out of print

9780702167126

Nie-fiksie / Non-fiction: Woordeboeke & Naslaanbronne / Dictionaries & Reference

R 225
Die Multilingual Illustrated dictionary is 'n sewetaalwoordelys, ryk geïllustreerd met volkleurtekeninge en -foto's. Die sewe Suid-Afrikaanse tale is Afrikaans, Engels, Zoeloe, Suid-Sotho, Xhosa, Tswana en Noord-Sotho. Die woordelys is gerangskik in 12 alledaagse temas wat wissel van My Liggaam, Familie en vriende, Klere en my huis tot Ons en die natuur, Kos en drinkgoed en Suid-Afrika.
Publication date: 2006-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development