grondSantekraam

Click to enlarge
Click to enlarge
9780795703652

Fiksie: Poësie

R 235
Met die nuwe bundel verse vestig Ronelda S. Kamfer haarself opnuut as hoogs talentvolle en denkende digter in Afrikaans. Die landskappe Klippenkust en Skipskop figureer in die gedigte, en ook die karakters Klippie Klip-kop en Sara-Slim-meisie, en Herrij Autshumao en Van Riebeeck.
Publication date: 2011-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development