Discount only on online purchases

Die krag van die Heilige Gees

Click to enlarge
Click to enlarge
9781431606528

Christelik / Christian: Christian Living / Christelike Leefwyse

Christelik / Christian  -  Christian Living / Christelike Leefwyse
R 100
R 90You save R 10
Buchan getuig vurig hoe hy saam met 4 500 gelowiges die werklikheid van die Heilige Gees beleef het en hoe hy vir ewig daardeur verander is. Hy beskryf hoe hierdie beweging van die Heilige Gees soortgelyk is aan wat die vroeë kerk ervaar het soos dit beskryf is in Handelinge 2 en hoe dit verskeie herlewings deur die loop van die geskiedenis tot gevolg gehad het.

Die krag van die Heilige Gees is 'n inspirerende boek wat jou sal herinner dat die Heilige Gees 'n werklikheid is en op onvoorspelbare en verrassende maniere werk. Jy moet Hom net vertrou.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel A Rushing Mighty Wind

Oor die Outeur

Angus Buchan het die roeping ervaar om die evangelie te verkondig, en in 1980 stig hy Shalom Ministries in Suid-Afrika. Hy skryf, neem TV-boodskappe op en reis om die woord van God aan mense wêreldwyd te bring. Hy is voltyds evangelis en 'n gewilde spreker. Angus en sy vrou, Jill, bly op die plaas Shalom in die KwaZulu-Natalse Middelland.
Publication date: 2015-04-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.