Gebed n Kragtige Wapen

Click to enlarge
Click to enlarge
9781431610051

Christelik / Christian: Bible Study / Bybelstudie

Christelik / Christian  -  Bible Study / Bybelstudie
R 140
Gebed - 'n kragtige wapen Bybelstudie is 'n Bybel-studie deur Stormie Omartian wat aansluit by haar boek Gebed - 'n kragtige wapen.



Hierdie indiepte-studie ondersoek in 12 weke talle aspekte van elke gelowige se oproep tot gebed en hoe dié gebede kragtig en doelgerig kan wees, wat kan lei tot groot oorwinning.



Lesers sal gereedskap vir gebed kry soos hulle:


- hulle beskermende wapenrusting aantrek
- hulleself kondisioneer om alles te wees wat hulle kan wees
- die gebede bid wat elke gebedskryger moet ken

Gebed - 'n kragtige wapen Bybelstudie is geskryf vir individue of kleingroepe. Dit bevat vrae om oor na te dink, besprekingsinsigte en ander kreatiewe maniere om nog dieper in hierdie belangrike inhoud te delf.
Publication date: 2014-05-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development