Kreatiewe terapie vir die siel Inkleurboek vir grootmense

Click to enlarge
Click to enlarge
9780620672238

Nie-fiksie / Non-fiction: Colouring Books / Inkleurboeke

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Colouring Books / Inkleurboeke
R 140
Inkleur is die nuwe meditasie en hierdie pragtige prente en ontwerpe sal jou met ure se kalmerende terapie verskaf.
Skakel tegnologie af, ontsnap jou werk, en sluit af van persoonlike probleme. Ontspan jou liggaam, brein en siel en ontdek jou kreatiwiteit.

Hier is niks reg of verkeerd nie. Maak eenvoudig net die swart-en-wit ontwerpe jou eie kunswerke.
Publication date: 2015-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development