Ena Murray Keur 7

Click to enlarge
Click to enlarge
9780624073864

Fiksie: Romanses

R 245
As die lied verstil
Die despoot van Duiwelskloof
Regters oor gister

As die lied verstil: Chrissie Erasmus verlaat Dennedal en word Christine van Johannesburg, al het Ouma gehoop sy trou met Jan Barendse. Sal sy terugkeer?

Die despoot van Duiwelskloof: Marina Minnaar hou huis vir Michael en Johan de Beer. Michael is moeilik, maar sy verlamde broer word Marina se vertroueling.

Regters oor gister: Fred en Anita Prellerhet twintig jaar tevore 'n verkeerde besluit omtrent hul dogter, Mignon, en haar tweelingbroer, Steve, geneem.
Publication date: 2017-06-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development