Leef uitnemend

Click to enlarge
Click to enlarge

Out of print

9781415328668

Nie-fiksie / Non-fiction: Business / Besigheid

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Business / Besigheid
R 200
R 160You save R 40
Begeer jy om iets betekenisvol te doen of te bereik? Wil jy deel van iets edels met 'n hoër doel as jouself wees? Sien jy egter hierdie droom as onbereikbaar? John C. Maxwell help die leser om die eerste tree te gee na 'n lewe wat regtig saak maak en doelgerig is. Al wat jy nodig het om iets met betekenis te bereik en uitnemend te leef, is om doelgerig te wees. Geen mens kan invloed uitoefen terwyl jy stilsit en niks doen nie. Elke groot prestasie wat nog ooit behaal is, het begin met iemand wat die eerste tree gegee het. Jy kan iets betekenisvol doen en 'n nalatenskap na laat.
Publication date: 2015-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.