Leer my lees Reeks 2 Boek 8 Tippie se kous

Click to enlarge
Click to enlarge
9780799372847
R 30
Tippie reeks 2:
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.
Publication date: 2015-05-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development