Die avonture van Moemin Geheime DVD

Click to enlarge
Click to enlarge
6006348042270
R 90
Ken julle dalk die Moevallei? Weet julle dalk wie daarso bly?

Dit is Moemin, 'n liewe lawwe Moemin. Hy's in sy Moe-huisie, daar is hy, 'n vriend soos min en 'n held daarby. Dit is Moemin, 'n liewe lawwe Moomin.

Moemamma, moepappa, Moemei, Mymy. Boeboe en Snifsnaf en Stinkie daarby! Almal woon saam in die Moevallei saam met Moomin!

Weet julle wat die tyd is hier, vir nader skuif vir 'n avontuur!

Wie laat ons kraai van pure plesier, vir 'n storie van sy nuutste gier? Dit is Moemin, die liewe lawwe Moomin!'

Moemin is terug in Afrikaans! Joegaai! Sedert die TV-reeks in die 1990's uitgesaai is, is Moemin 'n geliefde vriend vir vele en sy avonture het die verbeelding behoorlik aangegryp.
Publication date: 2014-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development