Discount only on online purchases

Ken Verstaan Inleiding tot Fisiese Wetenskappe Graad 9 Leerderboek

Click to enlarge
Click to enlarge
9781107593305

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 145
Is jy in Graad 8 of 9 en wil jy jou behoorlik vir Fisiese Wetenskappe voorberei wanneer jy Graad 10 bereik? Of sukkel jy met
Fisiese Wetenskappe in Graad 10? Indien wel, dan is dit die boek vir jou.

Ken & Verstaan Inleiding tot Fisiese Wetenskappe vir KABV behandel en bou voort op die Fisiese Wetenskappe-onderwerpe
wat in die leerplan vir Natuurwetenskappe in Graad 7, 8 en 9 bekendgestel is. Hierdie boek verduidelik die basiese beginsels
van Fisiese Wetenskappe om jou 'n goeie basis vir verdere studie in hierdie veld te gee.

Die boek verskaf ook:
- Grondlynassessering om vas te stel wat jou vlak van gereedheid in elk van die temas van die Graad 10-leerplan vir Fisiese Wetenskappe is
- Aktiwiteite om die vaardighede en kennis wat in die boek bespreek word, te oefen
- 'n Omvattende woordelys van wetenskapterme en vaardighede
- Antwoorde op grondlynassessering en aktiwiteite in die boek sodat jy jouself kan assesseer.

Deur hierdie boek te gebruik, word jy toegerus met die wetenskaplike en wiskundige vaardighede en die basiese kennis wat
vereis word om Fisiese Wetenskappe op VOO-vlak te bemeester.
Publication date: 2015-09-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.