Droomvangers

Click to enlarge
Click to enlarge
9780798137577
R 118
'Drome kan gevaarlik wees,' het Mandla 'n week na die aaklige episode met Bill gesê. 'Net as 'n mens toelaat dat hulle jou oorvat,' het Freddie geantwoord. Waarmee Freddie nie rekening gehou het nie, was dat om jou 'n entrepreneur te hou, nie altyd sonder slaggate is nie ...
Publication date: 1997-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development